top of page
Sondag Byeenkomste


Oggend Diens
Oggend Diens: 10h00
Elke Sondag Oggend
Sondagskool: 09h00 tot 10h00
Elke Sondag behalwe tydens skoolvakansies en lang naweke.
Waar:
Ons dienste word gehou in die Eduplex Hoërskool Saal
Ingang by Hek 6
Parkering oorkant die straat by Eduplex Sport
Biduur
Biduur: 09H00 tot 09h40
‘n Gesamentlike gebedsgeleentheid voor elke oggend diens.
Byeenkomste: Services
bottom of page