top of page

Hoe om preke af te laai
'n Hulpmiddel vir die minder rekenaar-geletterde gemeentelede

Stap 1:
Kies die preek wat u wil aflaai.

Stap 2:
By die media speler klik op die aflaai knoppie
(Omlyn in geel op die foto)

Stap 3: (Chrome)
Klik op die drie kolletjies en dan Download

Stap 3: (Microsoft Edge en Firefox)
Klik regs op die media speler en kies dan Save oudio as
bottom of page